- This event has passed.
Woord In Aksie Tienerkamp
September 12, 2025 - September 14, 2025
R550.00

Die Woord In Aksie Tienerkamp word aangebied op 12-14 September 2025 by die TCM House Letsitele teen R550.00 per persoon.
Vir meer inligting skakel Debbie by 082 466 0253 of Carmen by 083 207 2022.
