- This event has passed.
Wederkomsdienste by EG Kerk Tzaneen
August 24, 2025 - August 27, 2025

Die EG Kerk Tzaneen bied die Wederkomsdienste aan op 24-27 Augustus 2025 vanaf 09h00 & 18h00 op Sondag en 19h00 op Maandag tot Woensdag.
Vir meer inligting skakel Ds Nicko Prinsloo by 083 233 7672.
